Marie, 63 - Benoni
Gauteng, South Africa

About Me:
Ek is n netjiese blanke dame...woon op my eie in my eie plek op my dogter se plot in Bapsfontein..is self onderhoudend...het net nie n voertuig nie maar werk daaraan....het geen gebrekke en tatoos nie...dra permanent bril...gesondheid is goed...hou nie van baie grimering nie...hou wel van parfuum...hou baie van seekos en uit eet...hou ook van musiek konserte en vertoning...o ja....ek gaan gereeld Sondae kerk toe...is lidmaat van die N G Kerk...as jy nog iets wil weet kontak my gerus
Looking For:
Hou van goedversorgde wel opgevoede man wat na homself kyk en NIE ROOK NIE....moet eerlik wees en nie geweldadig nie...moet weet hoe om n vrou te behandel en te respekteer...geen intieme praaitjies nie...dit kom vanself soos die verhouding ontwikkel...moet self onderhoudend wees...