HorseCrazy, 30 - Bloemfontein

Free State, South Africa

About Me:

Ek is redelik 'n eenvoudige meisie, ek hou van die eenvoudige lewe, net wat ek nodig het. My perd en familie kom grotendeels eerste in my lewe.
Ek weet wat ek uit die lewe wil he en ek sorg dat ek dit kry.

Ek is tans 'n student, ek kuier meestal tussen Bloemfontein en Kimberley so altwee is rellevant. Ek hou van laat aand gesprekke, grappies, practical jokes, sarkasme, drukkies, dans, diep gesprekke, interessante mense en die werke wat hul doen. Ek gril so te se vir niks so bring it on!

Ek is eintlik 'n baie saggeaarde mens wat soms net haar eie spasie nodig het en ek hou van eerlikheid, selfs al maak dit soms seer is dit beter om te weet waar jy met iemand staan.
Dis al waaraan ek nou kan dink

Looking For:

A guy (21 - 35)

Iemand wat my belangstellings deel... of ten minste bereid is om so nou en dan daarmee op geskeep te wees, ek sal dieselfde doen. Nie almal is so mal oor perde en die reuk daarvan nie, ek verstaan dit, jy hoef regtig nie Saterdag of watter dag okal die hele dag daar te sit en kyk hoe ek perd ry nie... nes ek nie noodwendig 'n hele Saterdag wil sit en kyk hoe ry jy motorfiets en gly in die modder rond nie. Couples mag hul individuele belangstellings he... Ek sal na jou stories luister en jy na myne.. en so nou en dan sal ek 'n saterdag se marteling verduur in ruil vir joune..

Ek wil interessante gesprekke voer.. van die land se ekonomie tot by hoekom mense nie van floried hou nie.. ( 'n woord wat ek gehoor het by 'n vriend..) Ek kan vir ure na intelegente mense sit en luister.. Ek vind dit uiters sexy
ek soek iemand wat my kan respekteer vir wie ek is en wat darm 'n decent humorsin het.. Wat so nou en dan op 'n avontuur met my sal gaan...kattekwaad aan jaag..in ons pajamas 3 uur in die oggend..
Geen dag is gemaak om TE boring te wees

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Other

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
171cm (5' 7.3")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Grey

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Student
Income:
Struggling

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Botshabelo, Thaba Nchu, Brandfort, Reddersburg, Dewetsdorp, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton
!!nexprofile_button!!
All Rights Reserved