kwaaitjiekind, 35 - Addo
Eastern Cape, South Africa
About Me:
ek kom van Kirkwood (plaas meisie) . nie getroud (was nog nooit) geen kinders... plat op die aarde meisie met goeie waardes... kom oor die weg met almal en kan baie gesels... ek geniet my wyn en rugby net soos mans hulle bier en rugby geniet... ek speel nie games met mense se hart nie want ek weet hoe seer dit kan maak. mal oor stock cars, kamp, vis vang, lees doen makeup in my vrye tyd, ek bederf mense baie maar op die oomblik bederf ek net my ma want ekt niemand spesiaal in my lewe. moet nie groot verwagtinge verwag nie want ek kyk van nou af eers iemand mooi uit voor ek sal ontmoet ens ens ens enige vrae inbox my... moet nie worry nie ek is n eerlike mens.. hoop om van almal te hoor :)
Looking For:
n man met goeie waardes... iemand wat nie games speel met mense se hart nie. iemand wat eerlik is, liefdevol, netjies, ook darem nou en dan kuier, n mens se dag kan maak elke dag met klein goedjies... mekaar kan by staan deur als in die lewe en nie weg hardloop nie. soek nie iemand met baie drama in hulle lewe nie... Moet n kind van God wees...en by gesĂȘ geld koop nie my liefde nie, dis daai drukkies en soentjie en oulike woorde wat my hart wen!!! En voor ek vergeet moet darem die plaas lewe geniet en nie 'n drama Queen wees nie! Vuil word is soos kind wees...