pequina, 60 - Bedford

Eastern Cape, South Africa

About Me:

Ek is eerlik,hardwerkend end baie kreatief. Hou van die natuur. Help altyd ander as ek kan in my omgewing. Ek is n geestelike person.Ek hou van die natuur,diere en kinders. Ek is teen die geweld aan vroue,kinders en die ouergaarde. Ek is nie iemand baie gou kwaad word nie maar haat dit as iemand my ondermein. My vriende beskryf my as n oop boek en ook as iemand wie met die waarheid op die lippe leef.

Looking For:

A guy (50 - 90)

Eerlik,goed gemanierd,liefdevol en moet lief wees vir mense. Hy moet lief wees vir die huis van God. Geen geweld.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
Coloured
Height:
152cm (4' 11.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black

Work & Profession:

Education:
School Only
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alicedale, Bedford, Cradock, Fort Beaufort, Somerset East, Hogsback, Grahamstown Central, Cradock Heights, Eluxolweni, Fingo
All Rights Reserved