Greeffe, 59 - East London

Eastern Cape, South Africa

About Me:

Wat jy sien is wat jy kry! Eerlik, opreg, lojaal, reguit, ens. Ek rook! Is tans werksaam voltyds by Mercedes Benz fabriek. Ek soek nie jou geld nie! Soek ware vriendskap en n vrou met eg waardes. Ek hou van die buitelewe, hou van skets en digkuns. Hou van grapples en vrolik wees en die lewe saam n ware vrou net te geniet! Soek iemand wat by my kan staan deur die storms van die lewe. Ek is die romantiese tiepe en hou van kwaliteit tyd saam my maat spandeer om te kamp, by die see te wees, gaan stap, saam n movie kyk en is mal oor aanraking bv hande vashou.

Looking For:

A woman (40 - 55)

Wees net jouself, eerlik en opreg. Het genoeg gehad van vrouens met Bipolar en Porforie vieslike mood Disorders ASB. Moeg van sekere vrouens wat liefde bied slegs as daar geld en n lekker lewe is! Het genoeg gehad van seerkry en vrouens wat rondloop terwyl hulle met my in n verhouding was! Ek is n man wat my Als gee in n verhouding en verwag dieselfde terug. Jou verledes traak my nie solank dit in die verlede bly! Ek het Baie liefde om vir die regte vrou te gee.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, German

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
194cm (6' 4.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Bald
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
Service Technician

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
Chain Smoker - Who needs oxygen
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Cintsa, East London, King Williams Town, Komga, Morgan Bay, Glengariff, Haga Haga, Nahoon, East London Central, Vincent, Beacon Bay

Related East London Dating Profiles:

All Rights Reserved