Wonderwoman44213, 45 - East London

Eastern Cape, South Africa

About Me:

Ek is n 44 jarige dame, met n mooi persoonlikheid, sagte hart en baie liefde vol. Ek hou van rustig wees, en om ook sosiaal saam met vriende te kuier. Ek is mal oor die see en om op die strand te gaan stap. Ek is bja kunstig hou van juwele maak, verf en myself net besig te hou met iets. Ek hou van krieket en netbal. Ek kan net nie self speel nie. Ek kan ook n bja beneukte girl wees. Behandel my met respek en ek behandel jou met respek. Rk hou nie van verbal abuse of fisisie abuse nie. Ek het nie bja grduld nie en as daar iets gedoen moet word " doen dit snappy" ek is n baie netjiese vrou, maar ek dra nie elke dag make up nie. Aanvaar my soos ek is...en ons kan dalk n pad saam stap. En asb ek soek nie iemand wat heeldag loop en fout soek met my nie, ek is wie ek is. Asb dit kan irreteerend raak.

Looking For:

A guy (38 - 55)

Die man moet n kind van die Here wees en kerk toe gaan. Hy moet geduldig en kalm wees. Hy moet cuddling wees, en hy moet hou van n bietjie lekker kuier, as ons vir n braai genooi word moet hy dit kan geniet, hy moenie rook nie, hy mag n dop vat maar moet weet hoe om hom te gedra. Hy moet lief wees vir kinders en ook aandag gee aan my kind en haar aanvaar soos sy is. Want sy is my alles.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Body Type:
Average
Hair Colour:
Dyed
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Receptionist
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Cintsa, East London, King Williams Town, Komga, Morgan Bay, Glengariff, Haga Haga, Nahoon, East London Central, Vincent, Beacon Bay

Related East London Dating Profiles:

All Rights Reserved