gelukkie, 71 - Port Elizabeth

Eastern Cape, South Africa

About Me:

Ek is 'n wedergebore Christen en my geloof is van uiterste belang in my lewe.

Ek is 'n lojale, gawe, gasvrye, vriendelike vrou, wat hou van mense. Ek geniet dit om te onthaal, en my vriende is gaande oor my kookvernuf.

Ek ken die soet en die suur in die lewe, maar het nog nooit toegelaat dat die slegte in my lewe my bitter maak nie.

Ek is 'n rots waarop ander steun, en is betroubaar.

Ek het baie liefde om te gee, en hou daarvan om my geliefdes te bederf.

Looking For:

A guy (58 - 68)

'n Man wat die Here liefhet en dien. Sy verhouding met God moet die belangrikste ding in sy lewe wees.

Hy moet liefdevol, belangstellend en betroubaar wees.

Hy moet weet wie hy is - verseker van homself. Maar hy moet ook teer en sagmoedig kan wees.

Hy moet betroubaar en selfonderhoudend wees.

Familie en vriende (menseverhoudinge) moet vir hom belangrik wees.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
Coloured
Height:
150cm (4' 11.1")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Principal

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Addo, Alexandria, Humansdorp, Jeffreys Bay, Port Elizabeth, St Francis Bay, Uitenhage, Summerstrand, Newton Park, Humewood, Walmer

Related Port Elizabeth Dating Profiles:

All Rights Reserved