eSTieFer, 37 - Port Elizabeth

Eastern Cape, South Africa

About Me:

Ek hou van baie dinge en wil nog baie dinge beleef.... Ek is mal oor movies kyk en kuier saam met familie. Ek is baie familie vas en glo dat sonder hulle is mens niks.
Ek hou van kuier om 'n vuur en eks mal oor kamp.
Eks mal oor romanse en val baie maklik vir sulke dingetjies.
As jy meer wil weet vra my :-)

Looking For:

A guy (25 - 35)

Ek hou van iemand wat eerlik is en wat ook hou van nuwe dinge probeer.
Hy moet elke geleentheid gebruik om te drink en weet hoe om my spesiaal te laat voel...

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Life Style:

Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Addo, Alexandria, Humansdorp, Jeffreys Bay, Port Elizabeth, St Francis Bay, Uitenhage, Summerstrand, Newton Park, Humewood, Walmer

Related Port Elizabeth Dating Profiles:

All Rights Reserved