Lucy342, 49 - Port Elizabeth
Eastern Cape, South Africa
About Me:
Ek is n' 48 jarige vrou. Ek is geskei en het een seun. Ek is n' mense mens en is ook Baie liefdevol en ook by gese met n' hart van goud. Ek sal saam met iemand spesiaal my lewe Wil deel en saam met Hom staan en my alles Elke dag Vir Hom gee. Ek is lief vir Dan's en Hou ook daarvan om Voor n' vuurtjie te kuier saam met famielie en vriende.
Looking For:
Ek sal graag iemand Wil ontmoet wat my aanvul en ek Vir Hom. Iemand wat Baie liefdevol eerlik en opreg is wat nie iemand se hart sal break nie. Hy moet lus wees Vir die lewe en dinge saam met my Kan doen.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I don't have
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
156cm (5' 1.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Receptionist
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Addo,
Humansdorp,
Jeffreys Bay,
Port Elizabeth,
St Francis Bay,
Uitenhage,
Oyster Bay,
Summerstrand, Newton Park, Humewood, Walmer