Crocs, 42 - Port Elizabeth
Eastern Cape, South Africa

About Me:
Ek hou van kamp, swem en visvang. Om ure in die Natuur te spandeer. Familie is vir my belangrik. Om te kuier saam met vriende, braai en rugby kyk is my volgende lekker. Ek geniet ook goeie flieks, dokumentere oor ware verhale, misdaad en komedie. Ek hou daarvan om te lag en om ander te laat lag. Ek leef en staan nie terug vir more nie. Ek wil my lewe graag met iemand spesiaal deel wat ook sulke avonture geniet. Mal oor diere.
Looking For:
Net iemand wat die lewe saam met my kan deel en geniet. Ek het Christelike waardes. My maatjie moet opreg, eerlik en deel in my avonture.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Port Elizabeth,
Uitenhage,
Addo,
Jeffreys Bay,
St Francis Bay,
Humansdorp,
Oyster Bay,
Summerstrand, Newton Park, Humewood, Walmer, Theescombe