Joanne10, 76 - Port Elizabeth
Eastern Cape, South Africa
About Me:
Is gelowig Is n stunning deugsame en flukse netjiese meisie wat op n pluimveeplaas groot geword het. Glo in innerlike skoonheid. Is eerlik,opr eg,betroub aar,vriend elik, spontaan. Nederig en saggeaard het baie baie geduld. Is nie jaloers nie. Konflik,rusies en oneerlikheid en leuens is nie aanvaarbaar nie. Het selfbeheersing. Het n skerp sin vir humor, lag en gesels graag. Glo lag is goed vir die siel. Kommunikasie is baie belangrik in n verhoudeing. Lojaal en getrou en kan vertrou word, is gesteld op my woord en beloftes. Baie lief vir tuinmaak en diere. Hou daarvan om hand aan hand te loop saam met my liefde somtyds n soentjie te steel. Stap graag langs die see of in die natuur. Is n kontak meisie en romanties. (cuddle) graag saam met sielsgenooit voor TV om rugby of krieket te kyk of net te ontspan en na goeie musiek te luister.Baie lief vir kinders. Dit sal wonderlik wees indien my sielsgenoot ( ons) saam dinge in en om die huis kan doen. Is n spysenier, STEL NIE BELANG IN RYKDOM OF AANSIEN NIE. IS NIE SPANDABELRIG NIE. Sal my kant ook bring. Wil net liefde geluk en vrede he.
Looking For:
NET BLANKE SUID AFRIKAANSE MANS AFRIKAANS OF ENGELS. (GEEN OORSESE MANS) Moet netjies,ee rllik,opre g betroubaar, vriendelik en nederig wees. Moet nie twis of leuens vertel nie. Moet n skerp sin vir humor he. Moet sy woord en beloftes kan nakom. Moet kan kommunikeer, en selfrespek en respek he vir sy medemens. Moet kan lag en gesels. Moet nie skaam wees om my hand vas tehou voor ander nie. Hy mag kinders en kleindinders he. Dit sal n groot bonus wees vir my aangesien ek geen kinders het nie. Sal hulle met liefde aanvaar. Lief vir diere wees. Lief vir stap. Langs die see of in die natuur. Natuurlik wil ek graag bederf word. Sal hom met klein dingetjies bederf dat hy soos n koning voel. Hy moet net homself wees. . I WANT YOUR TIME, YOUR SMILE, YOUR HONESTY, YOUR EFFORT, AND YOU CHOOSING TO PUT ME AS A PRIORITY.------