secret2, 63 - Bloemfontein

Free State, South Africa

About Me:

Ek is 'n selfstandige, doelgerigte persoon met christelike waardes, wat ander mense se gevoelens en menings omtrent die lewe respekteer. Om passievol te leef in als wat ek aanpak, vereis ek dieselfde van my maat. Ek glo dat 'n nuwe verhouding net verder kan ontwikkel, indien wedersydse eerlikheid, chemistry en openhartigheid te alle tye teenwoordig moet wees om 'n sukses daarvan te maak.

Looking For:

A guy (48 - 60)

My profile beskrywing som dit basies op. Selfstandig, passievol, vol lewe en finansieël onafhanklik en nog ordentlike maniere hê om 'n vrou soos 'n prinses te laat voel in alle opsigte. Ek wil dit hoor en ervaar om spesiaal te kan voel. En indien jy nie êrnistig is oor 'n verhouding, beweeg asb net aan.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me sometimes)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Blonde
Eye Colour:
Brown

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Botshabelo, Brandfort, Dewetsdorp, Edenburg, Reddersburg, Thaba Nchu, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton

Related Bloemfontein Dating Profiles:

All Rights Reserved