Detheroc, 47 - Bloemfontein
Free State, South Africa
About Me:
Ek is n liefdevolle persoon wat die lewe geniet en van elke oomblike die beste maak al is die lewe hard. Ek het my deel van seerkry gehad in my lewe en is op soek na geluk en n opregte, liefdevolle en betroubare trouvrou wat my kan bystaan deur dik en dun net soos ek haar sal bystaan en my kan lief he vir wie ek is
Ek hou daarvan om met vriende uit te gaan pool te speel en wanneer ek nie saam met vriende is nie hou ek myself besig met kitaar oefen en speel as ook n tyd om saam met my internet vriende n game of 2 te speel en om net rustig te wees sal ek n dvd uit neem en het ook n groot liefde vir diere.
Al wat ek vra is net n bietie liefde en geluk in my lewe en om te kan lief he.
So as jy nog meer wil weet vra my.
Looking For:
Die someone special moet my kan bystaan deur dik en dun my waardeer vir wie ek is en my kan lief he met haar hele hart en ook eerlikheid is die beste opsie