Nobi25, 34 - Bloemfontein
Free State, South Africa
About Me:
Ek is n mens wat maklik in pas. Hou daarvan om nuwe goed te doen want ek se altyd die lewe is te kort en jy lewe net een keer. Hou daarvan om met kinders te werk en te weet ek kan n verskil maak in hul lewens of in enige iemand sin. Wat jy sien is wat jy kry. Plat op die aarde kyk nie neer op ander nie, ek aanvaar mense vir wie hul is en soek dit net terug deur iemand wat my aanvaar vir wie ek is. Is die een tussen die vriende wat die ys sal breek of my naammet n plank slaan en sal nie omgee wat mense dink nie. Familie beteken baie vir my.
Looking For:
Hy moet my laat lag en goed voel oor myself. Ek en hy moet gemaklik om mekaar wees. Hy moet van dans hou (vasdans) net soos ek van dans hou. Hy moet verseker n bietjie langer as ek wees. Familie moet vir hom net so baie beteken as wat dit vir my. Hy moet plat op aarde wees en moet weet hoe "fun" te he maar ook om ernstig te wees. Ek en hy moet die wereld saam verken. Tyd voor die kaggel vuur met n glas wyn beteken meer. Moet tenminste n romatiese been in sy liggaam he. Ons moet mekaar opbou en nie afbreek nie.