WeerProbeer, 54 - Bloemfontein

Free State, South Africa

About Me:

Ek is n tipiese Afrikaanse man, ek hou van braaivleis, biltong en kuier. Ek drink nie so dit het my gekuiery n ander rigting in laat slaan, maar dis okay. n Mens se vriende wys ook so hul ware kleure. Ek is nie hier om gru en grof te wees met vroue nie. Dis nie my styl nie. Ek's n bok vir sports maar hou nie "cheap" geite nie. n Vrou wat nie respek vir haarself het nie, gaan nie respek vir my he nie. So dit gaan nie vir my werk nie. Ek sal daarvan hou om vriende te maak en lekker te gesels. I am fully bilingual and I can carry a conversation in English just as well as in Afrikaans. I have no prejudice either way. Sorry I must add, I'm old school South African, I am only interested in white female friends.

Looking For:

A woman (35 - 53)

So eenvoudig as wat dit tog klink, soek ek geselsskap. Waar ek groot geword het was dit n negatiewe aanmerking as jy gevra word of jy geselsskap soek. Eienaardig genoeg 40 jaar later doen ons dit aanlyn. Wat n wereld. Ek's stel nie belang in los verhoudings nie. Net so stel ek ook nie nou belang in n diep warrelwind romanse nie. Maar ek verseg om op tegee. Ek wil vriende maak as ek kan, en die res sal van self kom as dit moet.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
190cm (6' 2.8")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Botshabelo, Brandfort, Dewetsdorp, Petrusburg, Reddersburg, Thaba Nchu, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton

Related Bloemfontein Dating Profiles:

All Rights Reserved