nakkie3, 68 - Bloemfontein

Free State, South Africa

About Me:

Ek is n Afrikaans sprekende dame wat nou lank genoeg single is en soek nou na n stoepmaatjie! hy moet skoon netjies, onafhanklik, gesond, aktief en liefs nie rook nie (of dan baie min) mag n drankie geniet en nie n agresiewe houding he nie.

Looking For:

A guy (55 - 62)

Ek soek n man wat n vrou nog styf vas kan hou en nie skaam is vir Liefde nie! Hy moet skoon, netjies, onafhanklik, gesond, aktief wees en verkieslik (of baie min) rook. Hy moet nie skaam wees vir Liefde wys en gee nie. Moet lief wees vir diere en nie agrisief wees nie. Hy moet n vrou nog styf kan vashou en trots wees op homself en die een wat hy lief het. Ek soek nie los verhoudings nie maar iemand om saam oud te word. n Stoep maatjie!

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Apteker ass.

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Botshabelo, Brandfort, Dewetsdorp, Edenburg, Reddersburg, Thaba Nchu, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton
All Rights Reserved