pietpompies3, 84 - Bloemfontein

Free State, South Africa

About Me:

Ek is Afrikaans sprekend en `n BLANKE MAN. Ek is gewoond aan die goeie dinge van die lewe maar die belangrikste vir my is GOD DRIEENIG

Looking For:

A woman (40 - 60)

BLANKE DAMES.
Hulle moet goed versorg voorkom. Ek wil nie met `n graatjie gesels nie en ook nie met vroue wat oorgewig is nie. Mollig is waarna ek soek want dan weet die DAMES hoe belangrik dit is om op hul voorkoms te let.
Alhoewel ek getroud is soek ek om met DAMES te gesels. Daar is soveel van julle wat op verskillende web werwe profiele het, maar wil nie eens oor die net gesels nie.
Asseblief DAMES gee my `n antwoord hoekom julle nie wil gesels nie? Ek wil slegs gesels nie `n verhouding aanknoop nie. Vra ek die lewe van julle? Ek sal slegs met Blanke DAMES gesels want ek gaan geensinds oor kleur grense nie. Hierdie stelling is nie onderhandelbaar nie.
Of jy mooi is en of jy nie so mooi is nie is nie wat saak maak nie, maar kan julle met `n medemens gesels of nie?
Asseblief Dames wat in BLOEMFONTEIN WOON gaan voorkeur kry

Info:

Relationship Status:
Married
Children:
I have (not living with me)
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Retired
Income:
Solvent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Botshabelo, Brandfort, Dewetsdorp, Edenburg, Reddersburg, Thaba Nchu, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton
All Rights Reserved