SOULMASTER, 31 - Bloemfontein
Free State, South Africa
About Me:
Well om meer te begin ek gee ni op ni eks i rustage ou ek kom van nelspruit af op die plaas grood geword hou van die buite lewe inni veld gaan stap en musiek luister eks n jack of all trades hou van bikes en kar eks n rooker ja ni bje hou daar van ni maar lewe het bje daar meer te doen soo die maar my lewe gloo ek sal beter en lekerder raak om als te deel en saam n vrouq te gaan stap en musiek luister en hell dalk leer sy my nog dans ok hehe lol ja nee kyk ek is dom met dans en my gat swaai
Looking For:
Well n vrou wat by my gaan bly staan maak ni saak hoe hard dit raak en moelike dit raak ni
N rustage vrou wat van die buite lewe hou n vrou wat hou van om tyd saam haar man te spander n vrou wat my sal op chear as ek af is die dag
En nature like sy moed ni kak vat van my ex ni want daars n rede hkm ons ni meer saam is ni