Stout Gat Dronk Gat, 60 - Bloemfontein

Free State, South Africa

Stout Gat Dronk Gat was recently online

About Me:

Ek is so tussen n intovert en extrovert. Hang van die geselskap af. Ek gee nie om om alleen gat te skuur nie. Alleen pla my nie, maar sal lekker wees om saam met die regte persoon dit te kan doen. Ouderdom pla my nie, as daar chemistry is, is die saak reg. Verder is ek n baie netjiese mens, my huis, my tjor, sowel op myself. Ek is nie n diere mens nie, want ek is alergies vir honde en kat hare. Ek is nie n groot drinker nie en drink ook net bier.

Looking For:

A woman (45 - 65)

As jy rook, selfoon verslaafde, en nie netjies op jou self en jou blyplek is nie, hou net verby. As jy kinders het moet hulle na hulsef kan omsien, of uit die huis wees. Jy moet self onderhoudend wees. Ek gee nie om vir bietjie mollig wees nie. So as jy gemaklik is met my profile maak kontak dan kan ons verder gesels.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Botshabelo, Reddersburg, Brandfort, Thaba Nchu, Dewetsdorp, Edenburg, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton, Waverley

Related Bloemfontein Dating Profiles:

All Rights Reserved