CHICARA, 66 - Bloemfontein

Free State, South Africa

CHICARA was recently online

About Me:

Ek is vriendelik en eksentriek en hou van my kuns en klavierspeel. Ek hou van intelligente geselskap en aangename vriende. Ek sal graag 'n wonderlike sielsgenoot en opregte vriend wil hê. Ek hou daarvan om altyd goed vir iemand anders te wees. Ek sal graag 'n man wil respekteer en vertrou en vir hom 'n mooi lewe saam met my te bou. Dit gaan vir my oor wedersydse vertroue en goeie kommunikasie. Ek hou daarvan om te bederf en langs hom te stap deur al sy omstandighede en goeie paaie waarop hy mag gaan. Samewerking en respek is baie belangrik. Goeie en opregte vriendskap kan nie gekoop word nie, maar word verkry deur verstaan van mekaar se behoeftes en mekaar te respekteer en te vertrou. Ek is nie hier vir "fraud" of "scams" nie, maar vir 'n eerbare man na wie ek kan verwys as my wonderlike, getroue vriend, en dat ons mekaar eers goed moet leer ken om saam aan 'n pad van vriendskap en respek kan bou. Baie dankie - Ek waardeer u opregtheid wie dié boodskap lees. Mag ons paaie dalk met mekaar invleg.
Sagte Musiekklanke se Groete
Chicara

Looking For:

A guy (67 - 70)

'N man wat ek kan vertrou en wie 'n vriendskaps-pad saam met my met vertroue en respek kan stap. 'N man op wie ek kan staat maak in alle omstandighede. Ek wil trots wees op hom en op wie ekbkan staatmaak vir hulp met moeilke besluite. Tog wil ek hê dat hy net homself moet wees sonder enige pretensies. 'N intelligente man met 'n sagte romanse en goeie sin vir humor.
Hy moet my kan aanvaar met al my eksentrieke en romantiese kleure. Ek is anders as ander vroue - enbtrots daarop. Daarom moet my vriend iemand wees met 'n hart en verstand wat kan verstaan en wat simpatie en empatie kan gee.
Ek weet dis 'n groot versoek, maar die regte een sal wel deur my Here aan my gegee word op Sy tyd.
Baie dankie
Chicara

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
174cm (5' 8.5")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Pensionaris/Kunstenaar
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Brandfort, Botshabelo, Thaba Nchu, Reddersburg, Dewetsdorp, Edenburg, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton, Waverley

Related Bloemfontein Dating Profiles:

All Rights Reserved