helenb, 74 - Brandfort
Free State, South Africa
About Me:
Ek is 'n weduwee, is baie gesond en lief vir die lewe, buitelug, plaas, see, tuinmaak. Soek na vriende, geselsmaats, dansmaats, lag, kuier iemand met 'n intelligente redenasie vermoee. Dit hoef nooit 'n verhouding te word nie, maar ons moet kan vriende en maats wees. Ek verkies mense wat nie net aanmekaar wil whatsup nie, wil ontmoet en kan werklik gesels. As jy my omstandighede en my kan verstaan sal dit wonderlik wees.
Looking For:
Heel belangrikste, 'n Eerlik en opregte man. As jy wil kanse vat of mooi broodjies bak, hou verby. Moet langer as ek wees, moet intelligent wees, moet kan dans, moet in my omgewing wees. Ek sal hou van iemand wat gemeenskaplike belange het, maar nuwe uitdagings is ook aanvaarbaar. Te laat in my lewe om te verander...kan aanpassings maak...kom ons kyk hoe dit gaan