dirk, 57 - Dewetsdorp
Free State, South Africa
About Me:
Ek is 47 geskei en bly alleen. Ek het friesperde en is versot op hulle. Is ñ sosiale mens wat nie hou van alleen wees nie. Geniet dit om ander gelukkig te sien. Is eerlik en reguit al is almal nie altyd mal daaroor nie. Hoop om iemand te ontmoet wat my sal verstaan en aanvaar vir wie en wat ek is. As jy my ontmoet het sal jy beter verstaan wie en hoe ek is.
Looking For:
Vrindelike mens wat met haar voete vas op die grond staan, weet wat sy in die lewe wil hè. Moet hardwerkend wees maar tog ook tyd maak vir die klein en belangrike dingetjies in die lewe. Moet eerlik en opreg wees.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English, Sesotho
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
189cm (6' 2.4")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
farmer/wool trader
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Bloemfontein,
Botshabelo,
Dewetsdorp,
Reddersburg,
Thaba Nchu,
Wepener,
Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton