hoppies, 72 - Dewetsdorp

Free State, South Africa

About Me:

Ek is ñ 63 jarige man met sober gewoontes het my eie besigheid en is hardwerkend ek is opsoek na ñ hegte vriendskap , iemand wat alles met my kan deel en iemand wat lief is vir diere want dit het ek baie. Ek het sterk Christelike beginsels en probeer daarvolgens leef . Ek is mal oor braai , kuier saam met vriende en familie en hou daarvan om sommer net die pad te vat en die wêreld te verken .Ek hou daarvan om te wys hoe ek voel oor liefde en is nie skaam om dit vir die wêreld te wys nie.Ek haat konflik en rusies . Ek mag 63 wees maar is nog jonk van gees , het my eie huis , en is besig met verbeterings.

Looking For:

A woman (50 - 63)

Eerlike opregte dames geen kansvatters nie moet lief wees vir diere en moet netjies wees op haarself en in die huis . Ek verkies dames wat opregte liefde kan waardeer en dit kan gee ook en ek sal jou op my hande dra en bederf. Die vrou in my lewe moet Chritelike waardes hê ,eerlik en opreg wees .Het jy dit , KONTAK MY

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have (living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
153cm (5' 0.2")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
eie besigheid
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bloemfontein, Botshabelo, Dewetsdorp, Reddersburg, Thaba Nchu, Wepener, Westdene, Park West, Tierpoort, Rayton
All Rights Reserved