platteland, 64 - Heilbron
Free State, South Africa
About Me:
Love nature, animal lover, sporty, country girl....friends would say I always see the good in people first.....monogamous girl...love mountain biking....kan in albei tale kommunikeer, Afrikaans is my eerste taal. Mal oor musiek, fliek. Geniet vreeslik om in die aand na n lang dag saam kos maak en gesels in kombuis met lekker glasie rooi wyn! Ek dink dit is ontsettend belangrik om meeste goedjies saam the doen....Groot respek vir mekaar en moet mekaar te kan vertrou....absoluut geen leuns....dit is waar die moeilikheid begin. Ai het nou al n lang pad gestap en soek net n opregte pal met wie ek net kan baljaar en die lewe kan geniet...en as ons baie goed oor die weg kom dan sal ons maar besluit van daar...ek is nou nog heelwat fiks en hou verskriklik baie van fiets ry, perd ry, sal berg klim as ek moet! Draf ook so nou en dan saam met my honde....as jy nie absoluut MAL is oor diere sal dit n problem wees.....ek kom baie goed oor die weg met kinders solank hulle goeie maniere en respek het. Ek is ook baie kunstig...Die Here is diep in my hart en dit is belangrik vir my. Ek hou glad nie van rook nie...HIerdie tablet ding tik net in Engels en moet omtrent elke woord oor tik! as jy dink ons sal goed oor die weg kom vra gerus enige verdere vrae....
Looking For:
Sout van die aarde ....eerlik en opreg, sal jou graag eers wil leer ken....verkieslik iemand wat nie te mal is oor sy drank. Hoef nie saam fiets te ry nie, solank ek mag....LOL moet baie hou van die natuur en buite lewe....sal wel weet of ons vir mekaar bedoel is as ons bietjie tyd saam spandeer....