Jaco, 47 - Parys

Free State, South Africa

Jaco7715 was recently online

About Me:

Single dad of a 9yr old boy, who I see every alternative weekend. Looking for friendship and who knows?

Ek hou van goeie herinneringe versamel. Sonsak te kyk in die veld of van bo 'n berg.

Ek is al oor die clubs en pubs scene. Rustig kuier saam vriende rondom 'n braaivleis vuur is my voorkeur.

Looking For:

A woman (28 - 48)

Sien nou almal tik afrikaans ongeag die reƫls.

Ek hou nie van poppies nie, so jy moet gemaklik wees met jouself sonder om jou te bekommer oor jou "image". Moenie my uitvra oor tv nie, ek kyk nie tv en het geen benul wat in Hollywood aangaan nie.

As jy Coenie de Villiers, Neil Nachtrein, Bachus Nel, Jan Blohm se musiek waardeer, en goeie ou rock, dan kan ons 'n vuur aansteek en oor die stad se ligte van my stoep af net "wees".

Goeie rooiwyn is altyd beter in goeie geselskap.

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
186cm (6' 1.2")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Parys, Potchefstroom, Sasolburg, Sebokeng, Vanderbijlpark, Vredefort, Vanderbijlpark Central, Ardenwold, Bloempark, Boipatong
All Rights Reserved