Special lady, 68 - Parys
Free State, South Africa

About Me:
Ek is net myself, ek gee nie voor nie, en dis belangrik vir my.
Ek hou van die buitelewe en die natuur, en is nog baie aktief.
Respek is baie belangrik vir my!!
Ek het 'n baie mooi persoonlikheid en goeie sin vir humor.
Ek hou baie van diere !!
Ek hou van lekker gesels en lag veral in goeie geselskap.
Ek hou van lekker braai en ook net om lekker gesellig te wees.
Ek hou baie van dans en is mal oor mooi musiek.
Geen kansvatters nie asseblief.
Indien jy ernstig is om met my te gesels is jy meer as welkom.
Ek is baie reguit en dis net hoƩ dit is.
Looking For:
Ek Sal daarvan hou om iemand te ontmoet met dieselfde waardes en belangstelling as ek.
Iemand wat nog die lewe wil geniet en my sal waardeer en respekteer!!
Hy moet ook asseblief langer as ek wees, dis baie belangrik asseblief.