happy222, 59 - Sasolburg
Free State, South Africa
About Me:
Ek is 48 jaar dame is geskei , 2 kinders woon nie by my nie, en een kleinkind, ek is avontuurlustug, soek man wat weet hoe om vrou te hanteer en baie liefdevol is,en hy moet stabiel en eerlik wees.ek het tattoos maar dit maak nie n slegte mens van my. Dont judge the book by its cover. Ek is jonk van gees en groot kind van god, al wat ek soek is 'n man wat baie liefde het om vir my te gee en dat ons mekaar 110 % sal vertrou, ek wil as my geliefde by huiskom dat hy sal uitsien om my te sien, en te kan gesels oor die dag of anders net vir mekaar ons liefde te kan wys, ek geniet 'n wyn met geleentheid, en so ook met persoon wat dalk sal belangstel in my , ek is baie romanties, en het baie liefde om te gee maar ek verwag liefde terug alles in lewe kom van twee kante en mekaar te respekteer, hoop om van jou te hoor,
Looking For:
ek soek 'n man wat ek kan vertrou, vol liefde en goeie geselskap, en dinge saam my te doen en avontuurlustig te wees, en hoe om vrou goed te laat voel.