Natasha, 36 - Senekal

Free State, South Africa

About Me:

Ek's n 36 jarige vrou vanaf Senekal. Ek is op daardie ouderdom wat party al ou nuus is. Ek hou wel van n kuier elke nou en dan saam met vriende of familie. Ek is n terug getrokke mens, maar kan ekstrovert wees wanneer die geleentheid kom. Ek is opsoek na liefde. My doel is om lang termyn liefde te vind met iemand saam wie ek kan oud word. Ek het twee kinders. So dit is non-negotiable dat jy vir my twee sal lief wees soos jou eie en so sal ek vir jou kinders indien jy het. Die verhouding wat ek soek moet op Christelike waardes gebasseer wees. Liefde, respek en saam werk soos n span.

Looking For:

A guy (38 - 42)

He must be sincere. Good hearted men who is stable, reliable and honest

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Cashier at Arrie Nel Pharmacy

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Senekal, Ventersburg, Winburg, Marquard, Steynsrus, Lindley, Welkom Central, Bedelia, Bronville, Dagbreek
All Rights Reserved