bellboo123, 50 - Welkom
Free State, South Africa
About Me:
hi eks maar net n plain plat mens maar met n baie seer hard, te veel mense het al met my gemors en dis seker maar my skuld ook want ek laat toe dat my hard vinnig lief raak.
ek is mal oor visvang, perde, kamp, natuur, plaas lewe, en my God.
ek het af gedwaal maar is besig om my lewe weer op te tel so ja ek soek my pot se deksel.
Looking For:
mmmmm wat soek ek in n man, een wat regtig n man is nie n ...hole is nie. iemand wat die woord liefde verstaan en waardeur, iemand wat saam my God se pad kan loop, iemand wat my kan op help as ek geval het en my hand vashou deur dik en dun.
ai ek soek ook net my pot se deksel eks moeg vir seer kry asb.
so as jy nie in die deskripsie val nie moet nie eers probeer nie asb ek is erenstig oor liefde en my lewe dankie.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
1
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
175cm (5' 8.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
werk vir my self
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Allanridge,
Hennenman,
Odendaalsrus,
Theunissen,
Virginia,
Welkom,
Wesselsbron,
Welkom Central, Bedelia, Bronville, Dagbreek