soois123, 55 - Welkom
Free State, South Africa
About Me:
Ek is n reguit mens. Doen dinge vol uit. Ek rook en drink n drankie. As dit iets is wat jou gaan pla hou dan verby. Ek gee my alles in n verhouding. Ek hou van lag en om rustig te wees. Hou van sport en lees. Ek soek nie iemand wat na n paar maande gaan opgee op my nie.
Looking For:
N vrou wat langs my staan want sy is my gelyke, my beste pel my lewe. Iemand wat swaar tye en goeie tye in my sal glo en vertrou. N vrou wat kan gesels en kan lag. Iemand wat onafhanklik is. Iemand wat saam met my n drankie sal gaan drink en wat saam met my sport sal kyk. N vrou om na huis toe te kom na n lang dag se werk en wat net langs my sal sit en gelukkig wees. As dit te veel gevra is, hou verby asb. N vrou wat bereid sal wees om dinge saam met my te doen.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
176cm (5' 9.3")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Area Manager
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Allanridge,
Hennenman,
Odendaalsrus,
Theunissen,
Virginia,
Welkom,
Wesselsbron,
Welkom Central, Bedelia, Bronville, Dagbreek