ulmarboy, 57 - Alberton

Gauteng, South Africa

About Me:

Eks n eenvoudige en n hardwerkende persoon. Eks van die ou gade tiepe mans. Eks beslis nie op soek na one night stands nie.... Ek is dalk op die site, maar het my trots en Christelike beginsels. My seuns is my trots en my lewe. Eks mal oor Dans, vlieg, skydiving, jag, sport, buitelewe, natuur, mense, musiek en my KIDS... Is ek romanties? wel hier kan ek baaaaaaie se maar dit sal jul self moet uitvind.. Persoonlikheid - Exstowerd, spontaan, opreg en eerlik.

Looking For:

A woman (38 - 45)

Dames as julle Tom Cruise op die site soek sterkte.... Iemand wat moeg is vir soek vir Mr Right en n kans wil vat, dis seker hoekom ons op die site is..? As jy soos n vrou behandel wil word en is moeg vir seer kry en die algemene teleurstellings in n verhouding vat n kans jy het niks om te veloor nie of hoe ? Looks is bb maar die hart en persoonlikheid is n wenner. Moet lewe beginsels en riglynne he. God ken. Met kids oor die weg kan kom. Geld is nie alles vir my nie, bystand en ondersteuning is wat ek soek.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
180cm (5' 10.9")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Bald
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
construction
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alberton, Germiston, Johannesburg, Katlehong, Midrand, Thokoza, Alberton Central, Alberante, Alberton North, Albertsdal

Related Alberton Dating Profiles:

All Rights Reserved