forgoten love, 41 - Alberton
Gauteng, South Africa
About Me:
ek wardeer maar net die normale mooi in die lewe, werk hard soos n man moet en is opsoek na die deksel vir my pot, Ek is eerlik en opreg en is opsoek na iemand wat my ook sal aanvaar net soos ek is soos jy wil he ek moet jou ook aanvaar. My lewenspad kronkel oor die volgende bult en wie weet dalk oor joune. Ek is avontuurlik en n lewenslustige mens, as jy jou lewensenergie wil deel, kontak my gerus.
Looking For:
Ek soek net n gewone vrou wat lief vir die lewe is en die lewe voluit saam my kan geniet. N plat op die aarde liefdevolle persoon wat nie neer kyk op ander mense nie moet hou van bikes en spoed want dis n deel van my lewe een wil dit graag met die regte persoon deel
Info:
Relationship Status:
Separated
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
super visor
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Alberton,
Germiston,
Johannesburg,
Katlehong,
Midrand,
Thokoza,
Alberton Central, Alberante, Alberton North, Albertsdal