All Alone boy, 57 - Alberton
Gauteng, South Africa
About Me:
Eks n man wat van baie goed hou. Kom maklik met mense oor die weg. My persoonlikheid is exstrowerd. God is die hoof punt van my lewe. Ek wil se eks n eerlike, opreg en lewe met waardes maar kan dit net bewys in realiteit. Het 2 seuns wat voltyds by my woon en soos enige ouer is hulle my kuikens en trots. Dis n voltydse werk op sy eie maar ek love it to bits. Ek kan Eng prt en skryf maar my moedertaal bly maar Afr.
Looking For:
Ek hou van n vrou wat die lewe vat soos dit kom. Moet maklik met mense oor die weg kan kom. Lief wees vir kinders. Looks is nie altyd alles nie maar moet teminste na haar voorkoms kan kyk. Van buitelewe hou en spontaan wees. Sport is nie n moed nie maar moet weet eks mal daar oor. Sy moet opreg wees en eerlik. Vrienskap vir die begin en dit daarvan vat na volgende stap as daar n spark is. Moet mal wees oor dans en musiek. Braai en kuier is baie belangrik. Visvang wat ek het 2seuns. Sy moet haarself kan wees teen alle tye.