Pienk olifantjie, 52 - Alberton

Gauteng, South Africa

Pienk olifantjie was recently online

About Me:

Ek is n spontane mens is mal daaroor om te lag en almal om my gelukkig te sien. Ek is n hard werkende vrou. Ek mal oor die buite lewe braai kamp dans swem veral by die see. hou Van mense om my. Hou daarvan om my geliefdes te bederf. Romanties is ek baie en ek het baie Liefde om uit te deel. Hou Van nuwe uitdagings. Dien n Lewendige God.As jy nie bereid is om my te leer ken nie is jy nie ernstig om iemand te intmoet nie. En as jy my ni kan aanvaar vir wie en wat ek is nie moenie eers moeite doen om my te leer ken nie. As jy ni single is nie moenie met my gesels nie want dan is jy oneerlik.

Looking For:

A guy (38 - 55)

Ek is opsoek na iemand baie Spesiaal om die res Van my lewe die pad saam my te stap. Hy moet liefdevol wees respek he eerlik wees kan kommunikeer spontaan wees. Net homself wees. Romanties kan wees my kan aanvaar wie en wat ek is my waardeer vir dit wat ek vir hom sal beteken. Ek sal jou soos die Koning Van ons huis behandel. Hy moet God kan dien. Hy moet maniere he. Moet my ni ignore nie......wees eerlik en reguit as wat jy agterbaks is. Moenie voorgee wat jy nie is nie. Wees oop en eerlik van die begin af. BLANKE MANS ALLEENLIK ASB!!!!!

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
3
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
163cm (5' 4.2")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Hazel

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Self employed

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alberton, Germiston, Johannesburg, Katlehong, Midrand, Thokoza, Alberton Central, Alberante, Alberton North, Albertsdal

Related Alberton Dating Profiles:

All Rights Reserved