Girlnaboom, 55 - Alberton

Gauteng, South Africa

About Me:

Hi ..ek is enkellopende ma ..het swart bruin hare grysblou oe ..is so 6.2 en weeg 90 kg ..het 1 dogter 33 en 2 seuns van 32 en 28 almal uit die huis ..het 4 kleindogters ..woon nou in naboomspruit..
Hou van die buite lewe .kamp.visvang braai .natuur en al sy wild behalwe spinnekoppe en slange ..is mal oor tuin werk hou meer van buite werk as in die huis wees ..is nie n tebad kok nie ..hou van kinders en oumensies en diere..is nou nie n barbie pop nie..
Hou nie van leuns nie en slordigheid en geen respek nie ..iemand wat kinders en oumensies mishandel en so ook diere kinders ..

Looking For:

A guy (49 - 90)

Soek n man wat n vrou op sy hande kan dra en respek het vir n haar ... iemand wat n sielsgenoot soek ..wat n vrou wardeur vir dit wat sy vir hom doen..en geen kans vatters nie ..

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
162cm (5' 3.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
Stay at home granny lol
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Alberton, Germiston, Johannesburg, Katlehong, Midrand, Thokoza, Alberton Central, Alberante, Alberton North, Albertsdal

Related Alberton Dating Profiles:

All Rights Reserved