Lewe vir vrede, 61 - Alberton
Gauteng, South Africa

About Me:
Ek het n sag geaarde persoonlikheid, ek hou van dans, stap en draf. Hou van alle sport om te ondersteun en te kyk. Ek geniet die natuur lewe, see en wildtuin.
Ek is n omgee mens met n baie klein hart. Taurus sterre teken ... Ek is eerlik en opreg, en verwag my lewensmaat om ook openlik en eerlik te wees ten alle tye. Ek wil die persoon wees waarop enige man trots kan wees aan sy sy.
Looking For:
Ek sal graag iemand wil ontmoet met ongeveer dieselfde belangstellings as ek, met n Kalm persoonlikheid en n positiewe uitkyk in die lewe.
N Standvastige persoon met waardes in die lewe, iemand wat n vrou kan waardeer vir wie sy is. Iemand wat smag na die mooi in die lewe, liefde en geluk. N opregte hart wat ook smag na ware geluk in die lewe.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I have
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
172cm (5' 7.7")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
Finance
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Alberton,
Germiston,
Johannesburg,
Katlehong,
Midrand,
Thokoza,
Alberton Central, Alberante, Alberton North, Albertsdal