broken heart3, 43 - Benoni
Gauteng, South Africa
About Me:
My naam is Sarel en ek is n pappa van pragtige meisiekind.
Ek is lief vir die natuur, Hou van Kamp, visvang en braai.
Ek is lojaal, eerlik en opreg. Ek is nie op die site vir n one night stand nie.
Ek Wil graag iemand ontmoet en kyk waar dit kan lei, ek is n kind van God, God is n groot deel van my lewe.
Liefde word nie gekoop met geld nie. God is liefde. Ek soek iemand wat by my kan staan en saam die pad van God kan stap
Looking For:
I am looking for that special one, tge one that will knock my feet off from under me. She must be someone that loves God, that loves spending time iutdiirs, having a lekker braai. Someone that will love me as I have a lot of love to give.
I want someone that will hold my hand in public and nit to be ashamed if it, that will show that i am her one and only true love.
I am looking for true love uf ut even exists