sammy552, 51 - Benoni
Gauteng, South Africa
About Me:
More aan alle dames
Wel hier is ek, plat op die aarde mens , ek is mal oor dinge soos braai en musiek maak. Eks 46, nie stok oud nie, nie die mooiste nie maar vol opregtheid en liefde, nie volmaak nie maar werk aan my foute. Eks lief vir n geballenseerde lewe. Werk hard aan my eie maatskappy en speel hard. Glo almal het hulle eie bubble tyd nodig en itieme tyd ook. In n nutshell n gewone man met n groot hart. Ek sal jou spesiaal laat voel elke dag elke sekonde
Looking For:
Jys daar iewers en ek wag vir jou..... Ek glo iemand daar buite wil lewe en liefde he wat opreg is. Ons almal gaan deur moeilike tye so laat my toe om deel van jou lewe teword en saam jou hand vashou en dinge aanpak. Dit sal fun wees maar jy sal elke sekonde weet jys die belangrikste in my lewe.