Barry:), 23 - Benoni

Gauteng, South Africa

About Me:

Ek is 23 jarige Jong man en werk tans vir n animal travel company. Ek hou van braai, kuier, speel graag pool en darts, nou nie n pro nie maar geniet dit om te doen vir ontspanning en dans ook graag.

Deur die week hou week my besig en tyd Vir uitgaan is min, maar op naweke as tyd my toe laat dan gaan ek graag uit. Ek drink op geleenthede maar ken my perke, drink en bestuur nie graag nie.

Looking For:

A woman (19 - 26)

Ek is op soek na ñ dame ongeveer tussen 19 en 26 jaar. Sy moet at least dieselfde belangstellings toon en as sy nie daarvan hou Om te drink nie maar het nie n problem as die metgesel drink nie maar sy perke ken is dit nie n train smash nie.

Sy moet aan die volgende vereistes wat nie onderhandelbaar is nie voldoen:

Eerlikheid
Opregtheid
Trustworthy
Loyalty
Loving

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Other

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
173cm (5' 8.1")
Body Type:
Athletic
Hair Colour:
Auburn
Eye Colour:
Green

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Benoni, Boksburg, Brakpan, Germiston, Kempton Park, Olifantsfontein, Tembisa, Kempton Park Central, Allen Grove, Aston Manor, Birch Acres
All Rights Reserved