Marie, 63 - Benoni

Gauteng, South Africa

Marie was recently online

About Me:

Ek is n netjiese blanke dame...woon op my eie in my eie plek op my dogter se plot in Bapsfontein..is self onderhoudend...het net nie n voertuig nie maar werk daaraan....het geen gebrekke en tatoos nie...dra permanent bril...gesondheid is goed...hou nie van baie grimering nie...hou wel van parfuum...hou baie van seekos en uit eet...hou ook van musiek konserte en vertoning...o ja....ek gaan gereeld Sondae kerk toe...is lidmaat van die N G Kerk...

Looking For:

A guy (63 - 70)

Hou van goedversorgde wel opgevoede man wat na homself kyk en NIE ROOK NIE....moet eerlik wees en nie geweldadig nie...moet weet hoe om n vrou te behandel en te respekteer...geen intieme praaitjies nie...dit kom vanself soos die verhouding ontwikkel...moet self onderhoudend wees...

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Pensionares
Income:
Struggling

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Benoni, Brakpan, Kempton Park, Boksburg, Springs, Tembisa, Germiston, Airfield, Alphen Park, Benoni North, Benoni Orchards, Brentwood

Related Benoni Dating Profiles:

All Rights Reserved