Pices, 38 - Boksburg
Gauteng, South Africa

About Me:
Ek is ongetroud. Het geen kinders behalwe my hond. Maar ek hou van kinders. Ek is n openlike, eerlike vrou. Hou van gaming, sport, dans, die natuur en kuier saam met die familie. Ek like om my hond the vat vir n stappie. Eks avontuurlustig. Ek sien meeste goed as n uitdaaging. Eks n boere meisie, groot geword op n plaas. Hou van die stilted van die buite lewe maar ook die stads lewe.
Looking For:
Eerlike opregte, moet van diere hou. Moet kan pool speel, dans, uitgaan. En familie kuiers doen. Moet self versorgend wees. Ordentlik en respek he. Moet spontaan en funny wees. Moet ook van sport hou.
Info:
Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
167cm (5' 5.7")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green
Work & Profession:
Education:
College/University
Profession:
Receptionist
Income:
Comfortable
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke Occasionally
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Alberton,
Alexandra,
Benoni,
Boksburg,
Germiston,
Kempton Park,
Germiston Central, Activia Park, Airport Park, Albemarle