Alf123, 66 - Boksburg
Gauteng, South Africa

About Me:
IEk is eintlik Afrikaans maar kom ons loer maar...I like camping, running, hiking. Mal oor water- veral die see!I hate being late....honesty and integrity is not debatable! Dis moeilik om hier te sê hoe goed of bad ek is!I I am caring, a one woman man, and treat all people with respect. Haat dit as kids of diere seerkry...As jy meer wil weet, vra self...lol.
Looking For:
Iemand wat my ondersteun, jy hoef nie alles wat ek doen ook te doen nie. Sy het haar eie stokperdjies/ sport en as ons iets in gemeen het, sal dit great wees. Eks 'n one woman man, en verwag dieselfde van die vrou in my lewe- Fokus op positiewe dinge, eerlikheid en higiëne is belangrik! Ek hou van terg/ lag- so as jy dit wil toets is jy welkom....dalk word ons vriende, dalk meer....En aas asseblief n onlangse foto, jy kan my later wys hoe jy 29 jaar gelede gelyk het...