Rosemarie75, 51 - Boksburg
Gauteng, South Africa

About Me:
❤️ Ek is ’n opregte, liefdevolle en omgee persoon wat die mooi dinge in die lewe waardeer. Ek glo in eerlikheid, respek en ’n verhouding waar twee mense mekaar kan ondersteun en saam kan groei.
Ek hou van lag, goeie geselskap en betekenisvolle gesprekke. Ek soek nie perfeksie nie – net iemand met ’n goeie hart wat weet hoe om liefde, vertroue en respek te waardeer.
As jy op soek is na ’n opregte persoon wat moeite doen en met haar hele hart kan omgee, kom sê gerus hallo. 🌹❤️
Looking For:
Wat ek soek:
'n Eerlike Blanke man
geen speletjies nie.
Ek soek 'n man met respek, 'n goeie hart en 'n lekker sin vir humor. Iemand wat kalm is, hard werk en weet hoe om 'n vrou soos 'n dame te behandel.
Ek is self liefdevol, eerlik, vol lag en bietjie flirty 😉
Ek is 'n geskeide vrou wat weer in die toekoms glo.
As jy dink jy kan my laat glimlag, kom sê hallo. Ek byt nie... hard nie 😂