Darling0070, 48 - Bronkhorstspruit

Gauteng, South Africa

Darling0070 was recently online

About Me:

Ek is ’n liefdevolle en lojale mens wat glo in diep gesprekke, sagte harte en klein gebare wat baie beteken. Ek waardeer eenvoud, eerlikheid, opregtheid en die tipe lag wat tot in jou siel voel. Ek glo liefde moet rustig, eerlik en eg wees.

Looking For:

A guy (50 - 60)

My ideale pasmaat is iemand wat eerlik en opreg leef, iemand wat liefde kan gee én ontvang sonder speletjies of maskers. ’n Man wat respekvol en liefdevol is, wat Christelike waardes uitleef in hoe hy praat, optree en ander mense hanteer. ’n Ware gentleman wat moeite doen, wat my met sagtheid en waardigheid kan hanteer en weet hoe om my op hande te dra — nie net met woorde nie, maar met dade.
Ek soek ’n man wat my onvoorwaardelik liefhet, sy hart rein hou en saam met my ’n verhouding bou wat sterk, veilig en geseënd is

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I have (not living with me)
No of children:
2
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
157cm (5' 1.8")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
College/University
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Bronkhorstspruit, Cullinan, Mamelodi, Delmas, KwaMhlanga, Witbank, Olifantsfontein, Witbank Central, Ackerville, Bankenveld, Ben Fleur, Blancheville

Related Bronkhorstspruit Dating Profiles:

All Rights Reserved