purplepassion, 58 - Centurion

Gauteng, South Africa

About Me:

Jesus first. Dis baie belangrik vir my dat jy 'n Christen is, want Hy is die belangrikste in my lewe.
Ek het 'n passie vir my pragtige kinders wat nou al groot is. Dis nou tyd om aan te gaan met die lewe en weer 'n maat vind.
Ek het geen bagasie nie en is 'n onafhanklike en sterk vrou. Ek is 'n maklike mens om mee oor die weg te kom en geniet die lewe voluit, asook die humor in klein goedjies.

O ja,,, ek hou baie van lekker koffie, kuns, die natuur, veral die see ,kamp, fliek, en musiek.

Looking For:

A guy (47 - 55)

Die volgende aspekte is baie belangrik vir my: kommunikasie, eerlikheid, selfvertroue, respek, sagtheid (hart). Jy moet my beste maat wees.

Ek hou van 'n man wat my kan laat lag, ('n sin vir humor is baie belangrik vir my), wat repek vir vrouens het - 'n teken van 'n goeie selfbeeld.

Hy moet lief wees vir die Here, (nie "religious" nie), 'n "gentleman" wees en my soos 'n dame behandel.
'n Vaste werk is belangrik en geen bagasie hĂȘ nie. 'n Positiewe uitkyk op die lewe is 'n pluspunt.

Ek stel nie belang in kansvatters of "one night stands" nie.

Info:

Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me sometimes)
No of children:
4
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
A few extra pounds
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
Trade/Technical
Profession:
teacher
Income:
Average

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Lanseria, Centurion, Hartbeespoort, Sandton, Pretoria, Olifantsfontein, Randburg, Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate, Zwartkop

Related Centurion Dating Profiles:

All Rights Reserved