tokkelos, 48 - Centurion
Gauteng, South Africa
About Me:
Dankie dat jy kans sien om na my profiel te kyk. Ek is net 'n doodgewone outjie wat nou al te lank single was. Ek stel nie belang in one night stands en die se gevroetl geite nie. Ek wil 'n dame leer ken, wie sy en wil he sy moet my leer ken. Ek is 'n oop boek en jy kan my leers en vrae vra as jy meer wil weet. Ek is 'n Christus kind wat hou van familietyd, vriende, braaivleis hou, kook, kamp, vlieghengel, golf (aboslute amateur), honde en oor die algemeen mense. Ek is dalk in die begin skaam maar warm gou op in lekker geselskap. Kan my man staan en onafhanklik! Leer my ken en wie weet miskien loop ons nog 'n lang pad saam wat is 'n roman geskryf kan word met 'n baie happy ending!
Looking For:
Die ideale dame??? LOL! Sy moet net haarself wees, iemand wat nie onseker is oor wie sy is en wat sy wil bereik nie. Iemand wat haar gevoelens kan deel, ek het bree skouers as jy hartseer voel. Sy hoef nie mej Suid Afrika, Mej Wereld, Mej Heelal, 'n Supermodel of even net 'n model te wees nie. Looks is nie alles nie dit gaan vir my oor die vrou wie sy is, haar persoonlikheid, ek is self nie 'n Renoir of so iets nie, eerder iets wat Picasso sou uitdink! Natuurlik as sy 'n blanke Christus kind is, met 'n liefde vir familie en vriende en diere die buitelewe en enige iets goeds dan gaan sy my hart kan steel.