S.P 29, 37 - Centurion

Gauteng, South Africa

About Me:

Hi,

ek is maar 'n rustige ou wat die lewe geniet met al die ups en downs. die lewe is te kort om hartseer te wees.

mens moet maar elke geleentheid aangryp wat mens kry.

Ek hou van enige musiek maar 80s rock bly my gunsteling.

Ek hou van sport soos motorsport,krieket, en rugby.

Ek love om live shows by te woon en so ook teater shows..

Ek hou baie van kosmaak en lees. .

Om tyd saam familie en vriende deur te bring is ook belangrik vir my.

Ek hou van grappe maak en ook om veelsydig te wees met dinge in die lewe.

Mens moet darm bitji pret he in die lewe. en met dit gese like ek ook pc gaming en pool speel. sal nooit nee se vir lekker goeie geselskap nie.

ek is vreeslik reguit en draai nie doekies om met my woorde nie. ek meen mens hoef nie voor te gee in die lewe nie

so as die geselskap nie daar is nie beweeg mens aan so maklik soos dit. en vir al die kansvatters op die site wil ek net se loop speel op die treinspoor...

Looking For:

A woman (18 - 35)

Ek is opsoek na my ander helfte.

iemand wat haar se kan se in die lewe en so ook iemand wat in haardrome glo. Ek soek my lewensmaat iemand wat saam my lewe kan geniet op fun manier en so ook saam my mekaar kan leerken.

Als begin by goeie vriendskap en so kan mens saam die pad stap na geluk.

Ek soek iemand wat geen drama het en iemand wat oop ,reguit en eerlik kan wees teenoor my.

Niemand is perfek nie so ons moet tog mekaar kan aanvaar en saam kan groei. ek soek iemand wat min of meer dieselfde belangstellings in die lewe het en iemand wat min of meer dieselfde beginsels as ek het.

Ek soek nie iemand wat net wil rondneek nie.ek soek nie iemand wat nog in kontak is met x nie. ek soek ook nie iemand wat nie fling soek nie. ek soek the real deal. 'n lang standvastige verhouding wat goeie vriendskap het.

iemand wat wil gesels en wat nie net "daar" is nie...maar wat wil probeer...

Info:

Relationship Status:
Single
Children:
I don't have
Like to have children:
Yes
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
168cm (5' 6.1")
Body Type:
Average
Hair Colour:
Black
Eye Colour:
Brown

Work & Profession:

Education:
College/University
Profession:
IT Forensics
Income:
Comfortable

Life Style:

Eating Habits:
I eat healthily
Smoking:
I'm a Non-Smoker
Drinking:
I don't drink
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Olifantsfontein, Pretoria, Sandton, Tembisa, Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate

Related Centurion Dating Profiles:

All Rights Reserved