HennieV09, 39 - Centurion
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is 'n eerlik,vriendelike rustige mens, weet wat ek wil hê, hou van lag en goeie geselskap. Ek is rustig wees en hou daarvan om mense om my te help.
Mal oor die die natuur en bosveld toe te gaan.
Ek is nie n person wat strikkies om als draai nie. Ek se als hoe dit is en almal weet altyd waar hul met my staan.
ek is mal om rustig om n vuur te kuier saam met goeie vriende
Looking For:
Ek is opsoek na iemand was weet wat hul wil bereik in hul lewe en wat hul wil hê.
hul met nie jaloers raak nie iemand wat my lewe omkrap en my rondneek nie. ek soek iemand betroubaar wat ek my lewe mee kan deel
Ek soek 'n rustige, saggeaard en wat vriendelik is.
Sy moet nie jaloers en aggressief wees nie.
Sy moet finansieel op haar eie voete kan staan.
Sy moet verstaan dat my werk baie belangrik is en dat sy my kan aanmoedig om als nog verder te stoot maar nie my probeer terug hou nie