Christine, 40 - Centurion
Gauteng, South Africa
About Me:
Ek is 'n spontane en uitgesproke Vrou maar het wel 'n baie sagte kant en is altyd tegemoedkomend teenoor ander mense. Ek glo elke mens verdien liefde en het sy plekkie in die wereld nodig met mense rondom hom/haar wat lief is vir hulle. Ek is opsoek na vriende vir nou en dalk later iets meer.
Looking For:
Die man wat ek opsoek is na moet sag geaart vriendelik en snaaks wees maar nie n push over nie. Hy moet kan besluite en lyding neem. Hy moet weet wat hy wil he en in dit ook weet, hoe om nogsteed, bo alles n vrou, te behandel. Hy moet n volwase gesprek met ander kan voer en gesellig wees.
Info:
Relationship Status:
Divorced
Children:
I have (living with me)
No of children:
2
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Appearance:
Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
165cm (5' 5.0")
Body Type:
Big & Beautiful
Hair Colour:
Brown
Eye Colour:
Blue
Work & Profession:
Education:
School Only
Profession:
self empl
Income:
Average
Life Style:
Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around:
Centurion,
Mamelodi,
Olifantsfontein,
Pretoria,
Sandton,
Tembisa,
Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate