Ljvdm, 64 - Centurion

Gauteng, South Africa

Ljvdm was recently online

About Me:

WEL KOM ONS KYK OF DA VIR MY N MAAT OP DIE SITE IS.
( Lourens van der Merwe ek is van CENTURION)
Wat jy sien is wat jy gaan kry..... ek was 32jaar getroud my vrou is in 2013 oorlede, ek het 3 kinders 2 dogters en n seun en 2 klein seuns, ek hou van braai en om n drankie per geleentheid te geniet, en ek is n rooker, ek hou glad nie van n baklei en stry nie ek is n baie Liefde volle mens, ek werk as n Eiendams Agent in Centuiron. Ek.spandeer baie tyd by die werk. Sondag is dit kerk en partykeer na kerk weer werk, hou van Motor sport, visvang, rugby kyk, en lief om tuin te maak al hoewel ek nou nie my eie plek het nie als verloos asgevolg van dokers en hospitaal rekkinge, daar is so baie wat ek nog wil doen saam met die vrou in my lewe, ek hoop om my maatjie te vind as dit Vader se wil is.... as jy meer wil weet wees vry en vra ek antwoord met Liefde al jou vrae.

Looking For:

A woman (48 - 60)

Wees net jou self dis al wat ek vra. As jy my profile lees glo ek jy sal agter kom wat ek graag aan my sy wil hĂȘ.

Info:

Relationship Status:
Widowed
Children:
I have
No of children:
3
Like to have children:
No
Home Language:
Afrikaans
Other Language(s):
English
Religion:
Christian

Appearance:

Ethnicity:
White/Caucasian
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Slim
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Green

Work & Profession:

Education:
School Only
Profession:
Estate Agent

Life Style:

Eating Habits:
I eat most things
Smoking:
I Smoke
Drinking:
I drink socially
Join Singles2Meet.co.za to Meet & Date Singles In And Around: Centurion, Olifantsfontein, Pretoria, Tembisa, Sandton, Lanseria, Alexandra, Rooihuiskraal, Eldoraigne, Wierdapark, Centurion Golf Estate, Zwartkop

Related Centurion Dating Profiles:

All Rights Reserved